Linky SchutteWe are Conveyancers only. You won’t hear we are not available to assist, since we are in court.

In our firm you will not deal with anybody else than a qualified Conveyancer



Feedback from our clients:

Dear Linky.

You have been our hope and pillar of strength and perseverance in all this..

Thank you very much indeed. You have done a commendable job for all of us.

Kind regards,
Lola
Beste Linky,

Met verwysing na die verkoop en oordrag transaksie ten opsigte van Emil Park, wil ek jou net bedank vir die flinke en positiewe wyse waarop jy die transaksie hanteer.

Ons is al jare in die Eiendomsbedryf en dit is die eerste geval waar dit regtig 'n plesier is om met 'n oordrag Prokureur soos jy te werk.

Wees verseker dat ek dit opreg waardeer.

Anette van Driel.
Middag Linky,

Ek wil graag van die geleentheid gebruik maak om jou te bedank vir jou vriendelike, ingeligte en flinke diens.

Dit was werklik ‘n voorreg vir ons dat jy die transaksie hanteer het.

Groete,
La-Rouxshell van Zyl